Vorm Speelsak

Interaktief

Vorm konstantheid

Visuele diskriminasie

Versterking van handspiere

Fyn motoriese vaardigheid

Kreatiwiteit

Letter herkenning

Visuele perspepsie

Vorms is ‘n heerlike tydsverdryf en groot pret! Spesifieke vorms moet vanaf die ouderdom 2-jaar vasgelê word. Begin met ‘n basiese “shape sorter” of 3D vorms (nie ingesluit) sodat hul daaraan kan vat en dit uit alle hoeke beskou. Later moet hul kan prentjies bou uit klei of teken deur die verskillende vorms te kombineer. Die klei- en wasgoedpennetjie aktiwiteit is uitstekend vir die ontwikkeling van handspiere.

Inhoud

  • 9x basiese vorms speelmatte
  • klei
  • 1x wasbare merkpen
  • 55x wasgoedpennetjies met letters
Vorm Speelsak

Rakkertjie Reeks se Vorm Speelsak is ideaal vir:

Versterking van handspiere.

Versterking van handspiere.

Prente bestaan uit 'n kombinasie van vorms.

Prente bestaan uit 'n kombinasie van vorms.

Letter herkenning.

Letter herkenning.