Telvaardighede, kleur- en patroonherkenning bied uitdagende, tog opwindende, speletjies vir kleuters. Met telkaartjies, tien speelmatte en patroonkaartjies is hierdie ons veelsydigste sak om die konsep van getal, basiese wiskunde sowel as skêrhantering vas te lê.