Party kinders is lief vir sand speel, ander gril tot in hul kleintoontjie vir die tekstuur. Span hierdie pretbak in om jou peuter geleidelik gewoond te maak aan die sensoriese gevoel deur self maansand te maak. Hierdie pretbakke met sy diere en plakkers is ‘n oulike geskenk en ook ideaal vir reis!