Emosie Speelsak

Interaktief

Emosionele ontwikkeling

Sintuie

Ruimtelike oriëntering

Fyn motoriese vaardigheid

Kreatiwiteit

Emosionele ontwikkeling begin vanaf ‘n jong ouderdom. Span hierdie speelsak in om jou kind te leer van onderskeie gesigsdele en hul werkie, hoe dit ingespan word om ‘n boodskap oor te dra. Uiteindelik hoop ons die sak sal hom/haar help om situasies beter te lees of sy gevoelens beter te hanteer.

Inhoud

  • 4x gesig speelmatte
  • 8x emosie identifiseringskaartjies
  • 12x gevoelens identifiseringskaartjies
  • klei
  • 1x wasbare pen
  • 1x vel emosie plakkers

Rakkertjie Reeks se Emosie Speelsak is ideaal vir:

Waar sit wat op my gesig en wat is elke sintuig se doel.

Waar sit wat op my gesig en wat is elke sintuig se doel.

Demonstreer hoe om emosies (soos woede) beter te hanteer.

Demonstreer hoe om emosies (soos woede) beter te hanteer.

Vind op 'n speelse manier uit wat regtig in jou kind se hart aangaan.

Vind op 'n speelse manier uit wat regtig in jou kind se hart aangaan.