Beweeg Speelsak

Grof motoriese vaardigheid

Ouditiewe prosessering

Interaktief

Kinders se liggaamspiere moet kleintyd optimaal ontwikkel. Dis ‘n belangrike boublok vir goeie postuur en sal later jou kind help om gemaklik te kan regop sit en dus konsentrasie in die klaskamer verhoog. Hierdie sak kan ingespan word vir ‘n ysbreker, liggaamsoefening of sommer net om ‘n lekker breuk tussen aktiwiteite om almal se aandag weer te fokus.

Kombineer hierdie aktiwiteite met hulpmiddels tuis soos balle, ‘n springtou en hoepels en bou sommer ‘n hindernisbaan.

Inhoud

  • 10x oefening kentekens
  • 1x instruksie leesstuk vir dierelope
  • 6x illustrasies vir dierelope
Beweeg Speelsak

Rakkertjie Reeks se Beweegsak is ideaal vir:

Klein spasies.

Klein spasies.

Renerige dae.

Renerige dae.

In die klaskamer.

In die klaskamer.