Oor ons

Geskep deur ‘n ouer, verfyn deur ‘n arbeidsterapeut

Eendag was daar ‘n tuisblyma wat radeloos was waar om sinvolle afrikaanse aktiwiteite vir haar 1, 2 en 3-jarige te vind. ‘n Arbeidsterapeutvriendin het die potensiaal in haar temas raakgesien en uit die honderde “pinterest pins” is vyf opvoedkundige speelsakke gebore. Die sakke fokus op die fundamentele grondslag van ontwikkeling om uiteindelik skoolgereed te wees.

Rakkertjie Reeks se visie is om die reeks saam met die Van As-kinders se ouderdomme te laat groei!

Rakkertjie Reeks Stigters

Rakkertjie Reeks Produkte

Kwaliteit

Eenvoudig

Stimulerend

Gehalte Tyd

Vanaf 2jr+

Bekostigbaar