Vorms

Vorms herhaal dwarsdeur jou lewe. Soveel so dat ons nie eers meer oplet hoe baie ons daarmee te doen het nie. Enige prent bestaan uit 'n kombinasie van verskillende vorms. Wanneer jy bv. 'n huis teken moet jy weet: 'n vierkant vir mure, driehoek vir dak,...