02 Okt Voorgrond-agtergrond persepsie en vormwaarneming
Ons as ouers verwag dikwels dat visuele en ouditiewe prosessering ‘n outomatiese proses by kinders is. Dit verg egter stimulasie en oefening om hierdie konsepte stewig in die brein vas te lê. Visuele en ouditiewe prosessering verwys na die liggaam se vermoë om dit wat ons...