01 Apr Paasfees naweekpret met jou rakker!
Hier is vier lekker paasnaweek aktiwiteite. Kliek elke keer op die foto vir die video...
Hier is vier lekker paasnaweek aktiwiteite. Kliek elke keer op die foto vir die video...
Kook jou spaghetti soos normaal (water + kleursel + bietjie olie + spaghetti), maar voeg kleursel by...
Wie sou nou ooit kon raai dat dobbelstene pret kan verskaf? Laai die PDF hier van ‘n dobbelsteen hier af. Dit is eintlik so eenvoudig, maar vir ‘n stap-vir-stap verduideliking hoe om een te maak...
Klei speel is ‘n aktiwiteit wat op enige plek gespeel kan word - of jy by die huis, by die skool of by ʼn maatjie is. Uit ‘n stimulasie oogpunt is dit ‘n wonderlike speelse manier om leerders se handspiere onbewustelik sterker te maak. Deur klei...
Ons praat nog die hele afgelope week waarom speel belangrik vir ons kinders se ontwikkeling is. Om te speel is nie net belangrik vir hul fisiese ontwikkeling nie, maar ook vir hul sosiale en emosionele ontwikkeling. Speel bied aan ons as ouers, opvoeders en oppassers ‘n...
Praat jy met enige ouer persoon dan vertel hulle jou: kinders van vandag speel nie meer nie. Kinders sit met slimfone en tablette in hul hande, kan nie buite speel nie omdat dit te gevaarlik is, het nie spasie of ‘n erf om te speel...