Knipvaardigheid

Skêrhantering is een van die belangrike vaardighede wat ‘n kleuter moet bemeester. Mamma’s se senuwees hou dit soms nie met hare en klere wat onderdeur kom, sowel as die knipsels wat rondlê nie, maar kom ons maak hierdie aktiwiteit pret en spandeer ‘n paar minute...