01 Apr Paasfees naweekpret met jou rakker!
Hier is vier lekker paasnaweek aktiwiteite. Kliek elke keer op die foto vir die video...
Hier is vier lekker paasnaweek aktiwiteite. Kliek elke keer op die foto vir die video...
Wie sou nou ooit kon raai dat dobbelstene pret kan verskaf? Laai die PDF hier van ‘n dobbelsteen hier af. Dit is eintlik so eenvoudig, maar vir ‘n stap-vir-stap verduideliking hoe om een te maak...
Oornag het almal se vakansiebeplanning weens Covid-19 verander. So tussen ons eie kinders se behoeftes deur gaan ons probeer om te deel waarmee ons onsself tuis besig hou. Vandag se versoek van die jongspan af was: inkleur volgens nommers!...
Een van die eerste redes hoekom ek getalle vir my kinders wou aanleer, was sodat hul die syfers op die horlosie kan lees en moontlik begryp dat dit nog nie opstaantyd is nie. Nodeloos om te noem, dit werk nie. ☺ In vandag se era waar...