Paasfees naweekpret met jou rakker!
Hier is vier lekker paasnaweek aktiwiteite. Kliek elke keer op die foto vir die video...
Hier is vier lekker paasnaweek aktiwiteite. Kliek elke keer op die foto vir die video...
Kook jou spaghetti soos normaal (water + kleursel + bietjie olie + spaghetti), maar voeg kleursel by...
Terwyl ons die laaste snikke van die koue winter afskud, hou ons die vingers warm met 'n paar potloodoefeninge en hoe dit later help met skrif en skryf....
Wie sou nou ooit kon raai dat dobbelstene pret kan verskaf? Laai die PDF hier van ‘n dobbelsteen hier af. Dit is eintlik so eenvoudig, maar vir ‘n stap-vir-stap verduideliking hoe om een te maak...
Oornag het almal se vakansiebeplanning weens Covid-19 verander. So tussen ons eie kinders se behoeftes deur gaan ons probeer om te deel waarmee ons onsself tuis besig hou. Vandag se versoek van die jongspan af was: inkleur volgens nommers!...
Kinders se spraak en woordeskat ontwikkel kleintyd op grond van dit wat hul hoor. Hulle is klein sponsies wat kennis bymekaar maak. Ons as ouers en opvoeders moenie hierdie geleentheid laat verby gaan nie. Ons fokus hierdie week op die kombuis met twee lekker aktiwiteite. Kinders...
Een van die eerste redes hoekom ek getalle vir my kinders wou aanleer, was sodat hul die syfers op die horlosie kan lees en moontlik begryp dat dit nog nie opstaantyd is nie. Nodeloos om te noem, dit werk nie. ☺ In vandag se era waar...
Ons as ouers verwag dikwels dat visuele en ouditiewe prosessering ‘n outomatiese proses by kinders is. Dit verg egter stimulasie en oefening om hierdie konsepte stewig in die brein vas te lê. Visuele en ouditiewe prosessering verwys na die liggaam se vermoë om dit wat ons...
Klei speel is ‘n aktiwiteit wat op enige plek gespeel kan word - of jy by die huis, by die skool of by ʼn maatjie is. Uit ‘n stimulasie oogpunt is dit ‘n wonderlike speelse manier om leerders se handspiere onbewustelik sterker te maak. Deur klei...
Vorms herhaal dwarsdeur jou lewe. Soveel so dat ons nie eers meer oplet hoe baie ons daarmee te doen het nie. Enige prent bestaan uit 'n kombinasie van verskillende vorms. Wanneer jy bv. 'n huis teken moet jy weet: 'n vierkant vir mure, driehoek vir dak,...