Ontwerp deur 'n ouer om ander ouers se taak te vergemaklik. Kry speel-speel die fondamente van leer onder die knie.
Daar is min tot geen opvoedkundige speelgoed in Afrikaans. Nou hoef jy nie verder te soek nie.
Een stel sakke diens almal in die gesin. Daar is genoeg speel-matte en ouderdomspesifieke instruksies op elke speelsak.